new Uly owner from Cape Town, South Africa

Buellxb Forum

Help Support Buellxb Forum:

Hi Guys, I'm from Pretoria and travel to Boksburg to work, got a 2008 XB12s Lightning - she's wicked...
Anyone know where I can find parts for the bike, looking for a Air temp. sensor.
I see they cost about 25 to 30 US, but the guys here at Harley want R1200[mad]
I don't mind importing, just need to know from who.
Thanks
 
importing is probably your best bet.

our Fords differ from American and Australian Fords. I doubt our Ford agents will stock parts for 97 F-150s, but you never know...
otherwise try one of the American V8 parts import specialists in your area - maybe they can help you import one?

and welcome! :D
 
Good day , phone Jacques at Evolution Motorcycles on 0720234455 , they are in Gauteng , he has helped me on a previous ocation !
 
Last post on this thread looks like it was quite long ago, but it’s the first time I’ve seen it… any active members from Gauteng – Johannesburg North areas (fourways, paulshof, north gate)?
 
HELP wannabe Bueller Cape Town South Africa "The Bikers Country"
I found a Buell today i want to buy but need to know firsy how . where and by whom you can get the Buell serviced ( believe you need a special diagnostic tool/ gadget ) also partts for the forseeable future , " do not trust Harley Davidson Agents here"

URGENT PLEASE
 
RE heat on right thigh: I keep my headers wrapped. But more importantly, I strategically place a piece of inner tube blocking the heat exiting the seam where seat meets the frame...cheap fix works fine for me. That heat comes off the junction of back header and head, then flows under the seat and right out that seam onto right thigh.
 
Joe, do it! Best guy in Cape Town area (nrthn suburbs) is Peter Möller. He has owned a few Buells and is very anal about his work!

His nr: (083) 3023771
 
Thanks , i have contacted him. problem HD Cape Town Town under new ownership have no records of the services done there ? Peter as you say very anal actually made me more worried about buying a Buell "horror stories" etc ??
Bike had a oil change Feb. last year by the owner.
Bike looks in very good condition 10 000 km XB12STT 2007. Any advice from anyone would be great .
Needs new tyres any suggestions , Thanks guys.
 
Nothing to worry about - I do most of my own services. Do a quick oil and filter change if it will give you piece of mind. Dave's DIY videos are really easy to follow. HD Tygervalley are still bringing in service parts till 2019. It is really easy to maintain the bike yourself. :)

An oil filter is only about R80 from HD - cheaper than an aftermarket one. I ride mine in all kinds of weather and terrain, did exhaust mod, self-service it and no issues. :)

Just ride it. You will never know when buying a 2nd hand vehicle - always a gamble, but don't let it put you off. Is it the one advertised on Gumtree?

Phone Craigs in Parow - I find their parts and tyres are usually quite a bit cheaper than the rest. My Uly's tyres were about R300 cheaper than at Tracmac for example.

Good luck! ;)
 
Good day , I have sold my Buell and still have a seat , brake and clutch lever , indecators that some one could have if they collect it from my house . Regards
 
Ek het my Buell nou sowat 'n jaar en 8000 km . hoofsaaklik grond. Kan nie regtig kla oor iets nie behalwe die bande Perilli scorpion vind ek 'n bietjie sag . soek ook 'n bietjie meer aggressiewer. Is daar iewers in die Kaap waar ek 'n touring screen kan kry behalwe hd in Belville . Ek bly in die Karoo ,mar kom darem so dan en wan in die Kaap. Groete
 
SHERIFF, welkom!

Buell parte is super skaars in SA, nie eens te praat van aftermarket parte nie!

Ek dink jou beste bet is ebay of op die forum. Ek ry Scorpion syncs en is dood happy.
Dualsport bande is ook 'n probleem agv wiel groottes (18"), terwyl BMW en KTM grootter wiele het.

Ek het my Uly nou 3 jaar en nie veel issues (paar agv van my onwetenheid), maar doen my eie services, ens.
Baie maklik.

Myne is 08 XT - gekoop met 9 000km nou amper 32 000km en love dit!
Ten spyte van al die issues. :D

Laat weet as jy weer Kaap toe kom! Ek bly in Bellville.

Waar in Karoo is jy?
 
Jis Wally

Ek bly in Prince Albert ,maar kom darem redelik gereld in die Belville omgewing. Was die naweek daar.

Ek kom agter daar is nie vreeslik parte beskikbaar in S A nie. Nie dat ek al nodig gehad het nie behalwe bande en plugs nie.

Moet sê ek geniet die fiets nogal . Sal maar sien hoe lank hy hou.

Ek glo daaraan kyk na die fiets en hy kyk na jou.

groete
 
HD Tygervallei stock alle service parte. Ander parte kan hulle invoer of is van internet af beskikbaar.

Olifilter is maar R80/90.
Die bikes is redelik bulletproof.

Maintenance is belangrik. Ek geniet myne gate uit - net te min kans vir off-road ryery. :(
 
jis Wally

Lank nie gepraat nie. Die nuwe jaar loop ook teen 'n tempo.

Was so 'n bietjie Graaf Reinett toe met die Beull . Lekker gery al was dit maar net teer.
Interesante brandstof verbruik gehad op die ou. Op die eerste twee tenke tot daar so amper 17 km/l . het maar stadig gery . een ou kon nie vinniger ry nie.Steke in die kop en die helmet druk bo 110. Met terug kom bietjie vinniger en toe kry ek sommer 20.5km/l . Ek is natuurlik akweer op soek na 'n agterband . Die scopion trail wat ek op het gaan nie by 6000 km kom nie. Hardloop op my blackbird met 'n symko agter al meer as 6000km en hy is halfslyt. Oorweeg dit om 'n teer tyre op te sit. Weet net nie wat hy op die grond gaan maak nie.

Indien jy dalk hoor of sien van iemand wat 'n touring screen wil verkwansel , of net 'n bietjie groter as die ou lappie wat hy mee uitkom , laat my weet asb

Lekker ry
 
Hi! My agterband is ook op! Ek het Scorpion Syncs opgehad, wat goeie mileage gee, maar word nie meer gemaak nie. Ek het ook gedink aan Scorpion Trail. Ek ry meestal teerpad - commuting.

Ek beplan om laaste naweek van Maart met 2 buddies (hulle het vir hulle 650/850 GSes gekry) Sederberge toe te gaan.

Ek sukkel nog met exhaust se voorste mounting boud wat snap en nou het ek niks flikkerligte nie! :p

Kyk hier: dis sulke flip-up lips vir screen.

Ouens sit in Stilbaai - kos so R575.

Ek stem saam, my screen is net-net te kort en wind vang my teen voorkop - veral as dualsport helmet op het!
 
Hi! Sit hier op Ceres vandag tussen die sneeu en die reen. Gelukkig nie op die fiets nie.

Het ende Januarie laas gery ween 'n ou nek probleempie. Dr reken dis die ouderdom wat begin oorvat en sal ditmaar moet stadig vat. Vier maande was nou stadig genoeg so ek saammet vrinne sal die langnaweek so 'n bietjie plet toe werk.

Sal dan daar kyk vir daai flip-up lips. daar is gewoonlik iemand wat met dit smous op 'n rally.dankie

Sal laat weet of dt werk of nie.. hoop jy het julle cederberg trip geniet. Vriende van my was nou voor paasnaweek daar deur met <n ou fundero en 'n 800 gs . Pad was glo baie sinkplaat en verspoel.

mooi bly en ry
 
Ek het so bietjie issues gehad met exhaust straps wat gebreek het op daai trip. Maar ek weet nou waar om straps cheap in hande te kry in SA!

Toe op ander trip het agter wiel bearings opgepak en noudie dag my voorste engine mounting gesnap.

Maar alles is nou weer reg en ek is nogsteeds happy met die fiets! :D
Ek is nou opsoek na die X-model se voor fender vir my bike.

Ook nuwe tyres op - Mtezler Karoo 3 agter en Perelli something voor.
Love dit! Veilig ry! Hoop ons kry mekaar darem raak gery eendag!
 

Latest posts

Back
Top