Beastrider
Well-known member
- Joined
- Jun 11, 2014
- Messages
- 62
OK hiers nog n bueller uit die Strand. Ja wally eks die ou wat jou daai lig protector gaan "sponsor". Het daai Buell get 2gether toe ooit gebeur? Dink dis tyd dat die kaapse Buelers mekaar bietjie ontmoet. Het jy al n Belt gekry want ek soek ook n spare. Dink as die weer bietjie beter raak kan ons dalk n datum probeer kry vir n Saterdag oggend.
Ek het n Custom exhaust op n 07 Uly en sopas deur die throttle shaft breaking gegaan agv kabels wat sleg uitgetorring was.moes natuurlik in Ceres gebeur oppad in die tankwa in...Glo n 2006/7 issue. Dit spaar my 30g wat beteken my fiets is nou 30km/h vinniger . veral na hy gewas is.