wally
Well-known member
Hi! My agterband is ook op! Ek het Scorpion Syncs opgehad, wat goeie mileage gee, maar word nie meer gemaak nie. Ek het ook gedink aan Scorpion Trail. Ek ry meestal teerpad - commuting.
Ek beplan om laaste naweek van Maart met 2 buddies (hulle het vir hulle 650/850 GSes gekry) Sederberge toe te gaan.
Ek sukkel nog met exhaust se voorste mounting boud wat snap en nou het ek niks flikkerligte nie!
Kyk hier: dis sulke flip-up lips vir screen.
Ouens sit in Stilbaai - kos so R575.
Ek stem saam, my screen is net-net te kort en wind vang my teen voorkop - veral as dualsport helmet op het!